Tuesday, 20 May 2014

Dag 2




Vandag se volle post gaan nie nou verskyn nie aangesien my dag nog nie klaar is nie!  Ja hierdie Afrikaner gaan venaand bietjie kuier in die stad vir n 21st. Ek is letterlik venaand ge F A K. Die kans om iemand venaand wat afrikaans is raak te loop is 'n vet ronde NUL, ma ons kyk maar hoe dit uitdrai.
Wens my sterkte!


2 comments: